Katjies in nood - (F)
R 80
Boek Besonderhede/Book Details
Outeur/Author: Isabella Camino, Delphine Lacharron
Illustreerder/Illustrator: Isabella Camino
Bladsye/Pages: 16
Afmetings/Dimensions (HxW): 190 x 250 mm
Formaat/Format: Sagteband/Paperback
Publikasiedatum/Publication Date: 2015
Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op ?n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoor …
Customer reviews
No reviews yet.