Sirkus op die plaas - (F)

Sirkus op die plaas - (F)

R 80

Boek Besonderhede/Book Details

Outeur/Author: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder/Illustrator: Isabella Camino

Bladsye/Pages: 16

Afmetings/Dimensions (HxW): 190 x 250 mm

Formaat/Format: Sagteband/Paperback

Publikasiedatum/Publication Date: 2015

Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy

kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die

ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van één ding - om ook in

'n sirkus op te tree ...!

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp